“Argiewe sonder grense” – internasionale konferensie in Kaapstad, 4-6 Oktober 2022
Op 4-6 Oktober neem Nuuseum deel aan die internasionale konferensie van FIAT/IFTA (Internasionale Federasie van Televisie-argiewe) in Kaapstad.
Belangrike aspekte van argiefwerk is ondersoek, onder meer hoe om nuwe tegnologie in te span om argiefwerk te vergemaklik en met groot data projekte saam te werk.