In hierdie onderhoud gesels Stephanus Muller met Lizabé Lambrechts oor argiewe in Suid-Afrika, haar passie vir erfeniswerk en wat die vooruitsigte vir Nuuseum is oor die volgende paar jaar. Gaan lees meer op Litnet, https://www.litnet.co.za/stephanus-muller-praat-met-lizabe-lambrechts-uitvoerende-bestuurder-van-nuuseum/