Vrywaring

Nuuseum stel inhoud beskikbaar as kulturele en historiese bronne in die vorm waarin hulle destyds verskyn het. Deur die volledige argivering van historiese bronne dien Nuuseum die openbare belang van ’n demokratiese, deursigtige samelewing sonder sensuur.

Nuuseum is nie verantwoordelik vir die inhoud van die materiaal nie en keur op geen manier die inhoud van hierdie materiaal goed nie. Ons wil die gebruiker daarop wys dat daar materiaal kan wees met diskriminerende, kwetsende, en rasstiese inhoud. Verdere openbaarmaking en verspreiding van sulke uitlatings, anders as vir navorsing, kan ’n strafbare daad wees. 

Nuuseum weerhou enige aanspreeklikheid vir enige vorm van direkte of indirekte skade, van watter aard ookal, wat mag voortspruit uit enige gebruik van die inhoud van die digitale materiaal op hierdie webwerf as geheel. 

Nuuseum het alles moontlik gedoen om te verseker dat daar voldoen word aan kopiereg regulasies en om die nodige toestemming by kopiereghouers te verkry. 

As jy ’n kopiereghouer is en nie wil hê dat jou werk aanlyn beskikbaar gestel word nie, kan jy ’n boodskap stuur aan info@nuuseum.media (uitteken).

Vir koerante en tydskrifte waarop nog regte rus, word lisensie ooreenkomste met uitgewers gesluit.