Raak Betrokke

NUUSkierig oor wat aangaan? Met ons nuusbrief, werkswinkels, en spesiale gespreksessies, hou ons jou op hoogte met nuwe versamelings wat digitaal beskikbaar gestel word, die nuutste tegnologie, argiefskatte en allerhande interessanthede. Vul die vorm in om aan te sluit by die Vriende van Nuuseum.
Nuuseum werk saam met verskeie individue, argiewe, museums en kultuurorganisasies om materiaal te digitaliseer en dit aanlyn beskikbaar te stel. As jy werk by ’n instansie, of spesiale inhoud het, kontak ons gerus om meer te hoor oor hoe ons jou kan help om na jou versameling te kyk. Raak deel van die Vriende van Nuuseum en ondersteun die groot taak om ‘n diverse Afrikaanse kultuurerfenis vir die nageslag te bewaar.